Anria
Malan - Western Cape (Paarl)
anria@babyhands.co.za
084-987-5016
....'n Energieke
en ambisieuse vrou met 'n goeie sin vir humor en 'n positiewe uitkyk
op die lewe.
Anria het nog altyd 'n passie gehad vir Gebare Taal en het nou met
"Baby Hands", die geleentheid ontdek om hierdie
passie uit te leef.
"Ons weet almal hoe noodsaaklik kommunikasie is en in vandag
se gejaagde lewe is dit amper ondenkbaar
om jou baba nié Gebare Taal te leer nie, veral as jy weet wat
al die voordele is. Buiten die noue band wat tussen
ouer en kind vorm, verminder dit soveel frustrasie tov kommunikasie
omdat dit as 'n oorbruggingstaal gebruik word
totdat baba kan praat!"
In haar opinie is Baba Gebare Taal nie net 'n kort termyn oplossing
om jou baba beter te verstaan nie, maar 'n lang
termyn belegging in die opvoeding van jou kind.
"Mens besef net al meer wat die belangrikheid is om ons kinders
soos goud op te pas - ons is verantwoordelik om hulle
'n voorsprong vir die lewe te gee" sê Anria.
Skakel haar gerus by 0849875016 of stuur slakke pos na anria@babyhands.co.za
vir meer navrae of om te bespreek vir die volgende werkswinkel.
______________________________________________________________________________________________

________________________________________________________________________________________
Anria Malan
Baby Hands Instructor in Paarl, Western Cape
....... A vibrant, ambitious
woman with a great sense of humour and a zest for life!
Anria has always had a
passion to learn Sign Language and now has found the opportunity to
live and
teach her passion - Baby Sign Language
There are countless benefits for parents and children who learn Baby
Sign Language besides the close bond that is
established, and the diminished frustration due to more mediums of
communication. Anria feels that in today's
hurried life, every family with a baby / toddler can't go without
Baby Sign Language.
In her opinion, this educational
tool gives the child a great head start, with long term benefits..
call Anria on 084 987 5016
or email her at anria@babyhands.co.za
to find out more or to book for a workshop .
"The more mature I
get, the more spiritual I become and I have this unbelievable urge
to serve people in my community
to help them any way possible to optimize their lives" says Anria